Aanhouwen, the work and care centre for adults with intellectual disabilities serving the Helderberg Basin, kicked off their Lotslitdag campaign last week. Tommy Dell, presenter of the morning show at Radio Helderberg (left) buys the first Lotslitdag ticket at Aanhouwen to support the organisation. Pictured with him is Bernie Mostert.
Aanhouwen, die werk- en versorging-sentrum vir verstandelik en liggaamlik gestremde volwassenes wat die Helderbergkom bedien, het hulle Lotslitdag-veldtog verlede week afgeskop. Tommy Dell, aanbieder van die oggendprogram by Radio Helderberg (links) koop die eerste Loslitdag kaartjie by Aanhouwen om die organisasie te ondersteun. Saam met hom op die foto is Bernie Mostert.

